Nederlandse dialekte

Nederlandse dialekte in Nederland, België en Frans-Vlaandere
'n Kaart van die Nederlandse dialekte in Nederland, België, Frans-Vlaandere en Duitsland
'n Kaart van die Nederlandse dialekte in Nederland, België, Frans-Vlaandere en Duitsland

In die Nederlandse taal is daar verskeie plaaslike verskille, sowel in Nederland as in Vlaandere, die hoofgebied waar Nederlands gepraat word. Die plaaslike verskille is dialekte of streektale wat onderverdeel is in stadsdialekte en streekdialekte (soos: Hollands >> Suid-Hollands >> Amsterdams).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy